Diary of a Wimpy Kid #13: The Meltdown
26th August 2020Danny the Champion of the World
26th August 2020My Wonders-van-die-Wêreld Atlas
R145.00 R135.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geillustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor die natuurlike en mensgemaakte wonders van ons planeet. Jy kry boonop baie plakkers om op die wereldkaart en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer om die wereld se beroemde wonders te herken, en ook om nuwes te ontdek. Jy sal sien waar hulle is en wat hulle so wonderlik maak. So, maak reg vir ’n betowerende wondertoer.
Out of stock