Raai, Raai Riepa
1st February 2024The Puffin Book of Nursery Rhymes
2nd February 2024Rympies vir Kleintjies en Kleuters
R150.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit ‘n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit ‘n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.’n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.
4 in stock
ISBN: 9780624081920
SKU: NB0931
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Gedigte / Rympies, NB
Tags: Gertie Smit Riana Scheepers Suzette Kotzé-Myburgh