We welcome you to our website

Take your time relax and do not hesitate to contact us should you have any queries.

 

  • Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe...

    R140.00
    In Stock
  • Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

    R160.00
    In Stock
  • Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie...

    R115.00
    In Stock
  • In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk...

    R330.00
    In Stock
  • Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die...

    R220.00
    In Stock
  • Hierdie is ’n boeiende versameling van meer as 30 verhale van werklike honde, insluitende filmsterre met pelse, honde wat graag help, wetenskapsupersterre en oorlogshelde. Hierdie heldhaftige honde is die sterre van hulle eie stories. Lees ook oor honde wat rekords breek, honde in die letterkunde, babahonde wat roem op die internet gewerf het en nog meer...

    R200.00
    In Stock
  • Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na 'n oord op 'n tropiese eiland te ontvlug om 'n slaggie te rus en uit te span. 'n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig. Maar die Heffleys ontdek spoedig die paradys is nie...

    R140.00
    In Stock
  • Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is ’n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om ’n modevertoning te hou!

    R150.00
    In Stock
  • With a little help from her royal family, Princess Phoebe is learning how to use her first potty. Share in Phoebe's story as she finds out that everyone poops and pees, no matter who they are!

    R40.00
    In Stock
  • Everyone loves Bernard! Especially his four 'kissy' aunts who plaster him with their squeaky-sweet-hello kisses, lip-sticky-pink-and-glow kisses, sneaky-on-the-nose kisses  and smoochy-got-to-go-kisses. How much more can a boy take?

    R60.00
    In Stock
  • Wanneer Lekkerbekkie Muis se huisie in die veld oorstroom gaan soek hy vir hom 'n nuwe huisie in die bos. Hier maak hy sommer 'n klomp nuwe maatjies soos Mossie , Pieter Padda, Skilpad , Akkedissie en Hasies. Hierdie DVD bevat 8 stories wat vertel van Lekkerbekkie Muis se wedervaringe .

    R100.00
    In Stock
  • Daar is 'n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Suné. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken, hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie ...

    R60.00
    In Stock
  • Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ’n sepiester te wees. Hy het immers ’n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak.

    R80.00
    In Stock
  • 'n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek– 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe lê. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex,...

    R100.00
    In Stock
  • Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?

    R100.00
    In Stock
  • Rikus se ouma is die hoofsanger in 'n gewilde rockgroep met die naam "OUMA" . Haar hare is grasgroen gekleur en sy pronk gereeld op die voorblaaie van koerante en tydskrifte. Sy gaan selfs na partytjies toe saam met die staatspresident! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land,kan partykeer gevaarlik wees ....

    R125.00
    In Stock
  • Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "a",“e”,"o","y","i","u" bekend. Die eerste tien boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    R400.00
    In Stock
  • Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik-geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

    R400.00
    In Stock
  • Elke boek in die reeks bevat:• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;• helder, kindervriendelike illustrasies;• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne”...

    R400.00
    In Stock
  • Tippie Vlak 3 is die derde vlak in die Leer my lees reeks. Tippie die olifant help om begrip en woordeskat speel-speel by die leser vas te lê. Elke boek bevat woordeskat, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoorde, begripvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. In vlak 3 word die leser...

    R400.00
    In Stock
  • Maak gereed om heerlik te ril en te gril!Weerwolwe, Vlermuise, Fliekmonsters en vreemde wetenskaplikes dit is ‘n paar van die dinge wat met volmaan tussen die bladsye van hierdie boek rondsluip.Vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories in een boek: Troetelgedrog Tande Nag van die monsters Nagvlerke Voelers

    R165.00
    In Stock
  • In hierdie prettige rymende boek kan 'n cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees... en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!

    R115.00
    In Stock
  • Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare...

    R165.00
    In Stock
  • Bennie en Jenny het 'n klein ou probleempie ... Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van 'n groot avontuur ...

    R125.00
    In Stock
  • Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat...

    R150.00
    In Stock
  • Anri kan nie glo Jacques het haar gevra om saam met hom na die Valentynsdans te gaan nie. Intussen is almal by die ryskool opgewonde omdat daar ’n vulletjie op pad is. Maar een stormagtige nag loop dinge verkeerd ... en Anri en Jacques moet blitsvinnig ’n plan maak.

    R60.00
    In Stock

Follow us on Facebook

  • Delivery

    We deliver within South Africa

  • Enquiries

    084 330 1933

  • Payments

    We accept EFT payments.

A little about us:

Martin followed his long lost school sweetheart to Cape Town in 2004 to live happily ever after. He became a book agent in 2005 and built up a network through which 200 outlets are serviced on a monthly basis.

Nicole is an entrepreneur at heart. She is our driver and keeps us in the 21st century.Tania often get caught in the office, not working but reading the books! She heads the Afrikaans books department.

Together we do markets, service many outlets with monthly specials, run a newsletter and do book exhibits at schools and businesses.