Zackie Mostert #15 en die Monster-Melkskommel
R135.00
Dit is skoolvakansie! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel.Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Maar toe ‘n splinternuwe restaurant sy deure open met ‘n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk groot pret kan wees … Die wenner kry immers ‘n splinternuwe, wilde, woeste watergeweer as prys …
2 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21 cm |
Ages |
9+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
48
|
Reviews
There are no reviews yet.