
Z is vir Zackie #3 – Die Beste Boomhuis
3rd June 2020
Z is vir Zackie #8 – Die Slymerige Slakke
3rd June 2020Z is vir Zackie #6 – Die Tent Avontuur
R65.00
Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voëls kyk en om die kampvuur kuier. Maar Anton en sy pa gaan ook vir die naweek kampeer. Anton is ’n boelie en hy terg graag ander kinders. Gaan hy dit regkry om Zackie en Vincent se naweek te bederf?
1 in stock
ISBN: 9780799394856
SKU: 9780799394856
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs