Be a Virus Warrior – A Guide to Keeping Healthy
13th July 2020Ek lees Self #5: Olifant en Seekoei trek Tou
13th July 2020Word ‘n Virusvegter! – ‘n Gids vir Gesond bly
R90.00
Hierdie boek verduidelik wat ‘n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat ‘n virus versprei. Die boek is saamgestel om op ‘n gerusstellende, maar praktiese manier, vrees uit die weg te ruim, en terselftertyd kinders in te lig oor hoe om na hulle eie en ander se veiligheid om te sien.
Out of stock
ISBN: 9780798181273
SKU: NB0298
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Eloise Macgregor