
Wielie Walie Woelwaters: Sarel Seemonster leer ons van Kleure
11th May 2020
A Great Big Cuddle : Poems for the Very Young
11th May 2020Wielie Walie Woelwaters: Haas Das leer ons van Teenoorgesteldes
R50.00
In hierdie Wielie Walie Woelwaters reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. In hierdie boek leer kinders alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland.
14 in stock
Reviews 0
Be the first to review “Wielie Walie Woelwaters: Haas Das leer ons van Teenoorgesteldes” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.