Watter geluid maak ‘n koei? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie boek enige tyd van die dag ‘n gunsteling wees.

Reviews
There are no reviews yet.