100 Things to Know About Numbers, Computers & Coding
23rd June 2022Die Goorgomgaaitjie
23rd June 2022Waarheid Oor Visvingers
R180.00
Hierdie kinderverse is ’n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is ’n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al die kind se katjies raak stukkend, want hulle moet altyd reggemaak word. Rooikappie ruk ’n rewolwer uit, skiet die wolf dood met die uitroep: ‘Welkom by ons nuwe Suid-Afrika!’ Ma se bonesop maak moles in die klaskamer. Die kinders is stout en vindingryk en immer in die moeilikheid. Dit herinner aan Roald Dahl en David Walliams. Die Afrikaans is uit die boonste rak en die metrum is onweerstaanbaar.
Out of stock
ISBN: 9781485311027
SKU: BX3271
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Gedigte / Rympies
Tag: Sarina Dönges