Eendag bring meneer Hartlief ‘n verassing huis toe – ‘n oulike klein varkie me ‘n pienk gesiggie en ‘n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief – maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? Ek kan hierdie storie dalk meer as een verassing aan die einde hê?
‘n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys ‘n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.
Reviews
There are no reviews yet.