
Die Swakste Restaurant in die Heelal
10th Jul 2020
Reënboogrant Tieners: Omnibus #1
10th Jul 2020Vakansiepret #2: Vlieërs en Filmsterre
R135.00 R85.00
Jana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs … Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel!
Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos. Hul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek!
Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel …
Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!
2 in stock
SKU: 9780799384536
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Storieboeke (6+)
Tag: Theresa van Baalen
Reviews 0
Be the first to review “Vakansiepret #2: Vlieërs en Filmsterre” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.