
My Dinosourus-Atlas
8th Jun 2020
Karel Kraai Se Kitaar
10th Jun 2020Towertapyt: 32 Stories Van Rondom Die Wêreld
R330.00 R190.00
Kom reis saam op ‘n towertapyt en ontdek kinders van regoor die wereld se gunsteling-stories! Vind uit waarom Dassie nie ‘n stert het nie (Suid-Afrika), word opnuut bekoor deur die geliefde sprokie van Doringrosie (Frankryk), kom stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug (Noorwee) en vind uit wat gebeur wanneer ses blinde mans op ‘n dag ‘n olifant teekom (Indie). In hierdie pragtig geillustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 32 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wereld – van Duitsland tot Denemarke, Italie tot Israel, Egipte tot Groenland. Perfek vir voorlees of selflees. ‘n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!
2 in stock
Reviews
There are no reviews yet.