
Goosebumps: Attack Of The Graveyard Ghouls
1st Jul 2020
Tippie: Learn to Read (Level 1) Curriculum set
2nd Jul 2020Tippie Vlak 1 Kurrikulum-stel
R999.00
Tippie-kurrikulumstel
Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nóg verdere interaktiewe maniere van speel, leer en ontdek. Die Leer my lees (Vlak 1)-kurrikulumstel sluit die volgende in: flitskaarte, alfabetmuurkaarte en ’n alfabetspeletjie, speelkleimatte vir letter- en woordvorming, storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, skryf-en-afvee-aktiwiteite en ’n persoonlike prentjiewoordeboek. This curriculum set is also available in English.
1 in stock (can be backordered)
Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in:
• 70 flitskaarte,
• 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ‘n alfabetspeletjie (78 kaarte),
• 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,
• 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
• 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en
• 1 ‘n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.
Weight | 1 kg |
---|---|
Ages | |
Language |
Reviews
There are no reviews yet.