
Storieman Omnibus #6 + CD
27th Jan 2022
Storieman Omnibus #4 + CD
27th Jan 2022Storieman Omnibus #5 + CD
R230.00
Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor … Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos “Wikus te Goede”, “Die astrante snyertjie”, “Die standvastige bliksoldaatjie” en “Die keiser se nuwe klere.” Kom lag lekker saam met stories soos “Liewe Heksie en die Koekoekie” en “Spokie van Boosgelegen” en word betower deur sprokies soos “Elf wilde swane”, “Die tonteldoos” en “Die Groen Jonkvrou van die meer”.
1 in stock
SKU: 9780798159920
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Audio Books & CD's, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Leon Rousseau
Additional information
Reviews 0
Be the first to review “Storieman Omnibus #5 + CD” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.