Stalmaats #20 – Perdediewe
R150.00
Anri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie! Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.
Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.
Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar …
3 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21.5 cm |
Ages |
9+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
64
|
Reviews
There are no reviews yet.