The group will feature the latest book arrivals, as well as our great bargains and lots of other useful updates.
R150.00 R50.00
Daar lê ‘n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reël oom Dewald en tannie Maja ‘n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om ‘n spesiale “akteur” vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap …
3 in stock
The group will feature the latest book arrivals, as well as our great bargains and lots of other useful updates.
Reviews
There are no reviews yet.