
Oseaan
3rd Jun 2020
Sterre en Planete
3rd Jun 2020Soogdiere
R180.00 R110.00
Ontdek die wereld van soogdiere, van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil, op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees om te sien watter verskeidenheid soogdiere ons planeet bewoon – van piepklein muise tot enorme olifante en bloedsuiende vlermuise. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die wonderwereld van soogdiere vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.
1 in stock
SKU: 9780799377231
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Dorling Kindersley
Reviews 0
Be the first to review “Soogdiere” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.