Ek Leer Tel (Storiemuis)
31st July 2020Disney Mickey: 3-in-1: Inkleur, Storie en Aktiwiteite
31st July 2020Soek-Soek Inkleurboek – Diere
R30.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ‘n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!
1 in stock