Die maltrap meerkatfamilie gaan vakansie hou en dit gaan vir seker ‘n wonderlike, wildeavontuur wees. Jy het arendsoe nodig om al tien meerkatte in elke prentjie raak te sien. Soek hulle terwyl hulle langs die swembad ontspan, die museum besoek, ’n gevaarlikewitwater-kanovaart aanpak en vele meer. Maak jou gereed vir ure se meerkat-kattekwaad!
Reviews
There are no reviews yet.