
Surprise! Surprise! – Niki Daly
14th Oct 2019
Dog Diaries #3 – Mission Impawsible
22nd Oct 2019Skool is ‘n Riller
R100.00
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens… skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou?
Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat regop staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd wil lui…
8 in stock
SKU: 9780798174091
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Marianna Brandt
Reviews 0
Be the first to review “Skool is ‘n Riller” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.