
Wat ‘n Ramp! #2 – Nag van die Vlieënde Piering
3rd June 2020
Die Legendariese Lua Verwey #2 – ‘n Plaas se Geraas
4th June 2020Skaduwees, Skatte en Skelmstreke
R170.00 R50.00
Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. Haar vriende oefen vir ’n padwedloop. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. Maar soos gewoonlik probeer Danelle om dinge vir Lindie-hulle moeilik te maak. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een oggend by die koshuis moet uitglip en by die grillerige begraafplaas gaan rondsluip. Wat hulle daar sien, is genoeg om enige iemand nagmerries te gee – ’n oop graf, en ’n hand wat uit die graf te voorskyn kom. Wat is by die begraafplaas aan die gang? En sal Lindie-hulle hierdie nuwe raaisel kan oplos?
1 in stock
ISBN: 9780799370676
SKU: LP0427
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (9+)
Tag: Nerine Ahlers
Reviews 0
Be the first to review “Skaduwees, Skatte en Skelmstreke” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.