
Best Books’ Grade 3 Home Language Graded Reader (Level 12 #4) – A Dinosaur Story
28th June 2020
Klapper die Drakie #4 en die Swart Ridder
28th June 2020Ses Blinde Muise en ‘n Olifant
R80.00
Een snikwarm dag kom ‘n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in ‘n boer se skuur. Hy maak vir hom ‘n bed en is gou in droomland. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is ‘n olifant soos ‘n muur? Of ‘n boom? ‘n Spies? Dalk ‘n waaier of ‘n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde boek.
5 in stock
ISBN: 9780624081265
SKU: 9780624081265
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Jude Daly
Reviews 0
Be the first to review “Ses Blinde Muise en ‘n Olifant” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.