Selfies, Seksklets & Slimfone – ‘n Internet-Oorlewingsgids vir Tieners
R220.00
Selfies, seksklets en Slimfone is die boek wat elke tiener (en sy of haar ouer) moet lees. Dit ondersoek al die belangrikste kwessies waardeur tieners in die digitale era in die gesig gestaar word, insluitende kuberboelies, seksklets, reputasie, internetveiligheid, verslawing en depressie, en dit word van binne die Suid-Afrikaanse konteks verken.
Hierdie boek is toeganklik, leersaam en selfs prettig, en sal jou help om ‘n gelukkige en bowenal veilige aanlyn lewe te geniet.
2 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21 cm |
Ages |
12+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
160
|
Reviews
There are no reviews yet.