Blinkertjies in Pa se Baard en Ander Skitterende Stories
20th April 2022Jy Handle dit Net
20th April 2022Sal ‘n Skilpad op Jou Piepie?
R140.00
Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ‘n snotblom? Hoe groot was ‘n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
3 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776353576
SKU: LP0656
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs