
Elf dae in Parys
13th May 2020
Oupa se Medalje
16th May 2020Professor Fungus #9 en die Diepsee-Dilemma
R150.00 R80.00
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef …
Wat kan lekkerder wees as ’n vakansie by die see? ’n Vakansie by die see saam met professor Fungus, natuurlik! Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheimsinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef … Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen!
2 in stock
Reviews
There are no reviews yet.