
Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!
3rd Feb 2022
Marinda se kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel
3rd Feb 2022Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R145.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan. Die boeke gee lesers ’n briljante insig tot die wetenskap van geologie.
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9780798182584
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational
Tags: Alix Wood Elizabeth Wasserman
Reviews 0
Be the first to review “Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.