Stiletto’s van staal
13th August 2021Als oor kop
13th August 2021Poppekas
R60.00
Wiesa is ‘n sub in die nagkantoor van ‘n dagblad. Sy kan nie versin nie. Sy skryf om by die waarheid uit te kom.Te veel vreemde en onheilspellende dinge gebeur en sy begin dagboek hou daarvan. Waar is Harm? En wat gaan aan op die boonste verdieping van die mediatoring? Sy durf die korporatiewe reus kaalvuis aan en verruil haar woordeboek vir karate-kata’s, koes vir koeels en stoei met bestaanskwessies.
Out of stock
ISBN: 9780799355208
SKU: LP0402
Categories: Adult/Volwasse, Books / Boeke, On Special, Storieboeke / Storybooks
Tag: Deborah Steinmair