My Eerste Plakkerboek: Dinosourusse
8th September 2021Plakkerpret met 555 Monsters
8th September 2021Plakkerpret met 555 Diere
R95.00
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van diere van dwarsoor die wêreld. Van ’n uitstappie op die plaas tot ’n opwindende safari kan kinders verskeie dieretonele skep. Hou klein vingertjies só op die langpad besig!
1 in stock
ISBN: 9780798179249
SKU: NB0359
Categories: Aktiwiteite, Children / Kinders, NB, On Special
Tags: Imagine That Kobus Geldenhuys