Op die Plaas – Emosiereeks: Tjoppie Se Hart Is Seer
11th October 2021Wie skrik vir Wortel Wolf?
11th October 2021Op die Plaas – Emosiereeks: Flori Tel Tot Tien
R100.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Die Op die plaas-emosiereeks bied ‘n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ‘n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
6 in stock
ISBN: 9780639608259
SKU: LP0532
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Theresa van Baalen