
Waldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
16th Feb 2021
Song of the Dolphin Boy
18th Feb 2021’n Vreeslike Gevloekery
R140.00
Voorlees (5- tot 9-jariges) en Selflees (9- tot 12-jariges) Hierdie prettige boek propvol humor, aksie en avontuur sal lesers laat kraai van plesier. Jannes wil baie graag ’n troeteldier vir geselskap hê, maar in sy wildste drome sou hy nie kon raai dat ’n bekkige papegaai wat deur ’n seerower ontvoer is by hom sou kom skuiling soek nie. Die papegaai, ene Sampie, se maniere laat hom gruwelik in die steek en boonop vloek hy soos ’n matroos. Sal Jannes die papegaai se wettige eienaar kan opspoor voordat kaptein Rob van die Skedelskip hom teruggaps?
* Ouers kan die boek met ’n geruste hart aankoop. Dié “vloekwoorde” kan selfs voor die dominee herhaal word sonder dat Ma bloos.
2 in stock
SKU: 9781928518747
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Heléne de Clercq
Reviews 0
Be the first to review “’n Vreeslike Gevloekery” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.