Spaghetti tussen jou Tone
25th May 2018
Grilgrypers #1: Die Vloek Van Vreesbaai
15th Jun 2018Vakansiepret #1: ‘n Piekniek op die Strand
R135.00 R85.00
Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.
Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom.
Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!
Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.
Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

3 in stock
SKU: 9780799384529
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Storieboeke (6+)
Tag: Theresa van Baalen
Reviews 0
Be the first to review “Vakansiepret #1: ‘n Piekniek op die Strand” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.