‘n Kat se Kans! Verhale van vurige & Kordate Katte
R215.00
Verhale van vurige en Kordate Katte. ‘n Pragtige boek purr-fek vir katliefhebbers van enige ouderdom.
Lees ware verhale van katte wat lewens red, katte wat muise vang, Katte wat Holly-wood sterre geword het en selfs ‘n brawe klein katjie wat die Nazi’s om die bos gelei het. Tesame met ongelooflike verhale is daar interessante feite oor mistiese katte, katte aan boord van skepe en talle ander brokkies inligting.
Reviews
There are no reviews yet.