
My Reënboogboek #1
4th May 2020
My Reënboogboek 2+ jaar Boek 2
4th May 2020My Reënboogboek #2
R75.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
2 in stock (can be backordered)
SKU: 9780798180146
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke
Reviews 0
Be the first to review “My Reënboogboek #2” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.