
Dagboek van ‘n Dork #3: Stories van ‘n Nie-So-Talentvolle Popster
13th Jul 2020
Bianca se Briljante Biblioteekdag
13th Jul 2020My Eerste Woordeboek – Afrikaans/ Engels/Xhosa/Zulu
R195.00 R150.00
’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!
4 in stock
SKU: 9780799345018
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, English, LAPA, On Special, School & Educational
Tag: Maja Sereda
Reviews 0
Be the first to review “My Eerste Woordeboek – Afrikaans/ Engels/Xhosa/Zulu” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.