‘n Klein Bietjie Magic
3rd September 2021Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #1: Soektog
3rd September 2021Loop Lag-Lag deur die Wetenskapklas
R140.00
27 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer! Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie. Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!
1 in stock
ISBN: 9780639608075
SKU: LP0516
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Tag: Maritha Snyman