Poppie Viool en die Swartwoud-arende
28th March 2022Guinness World Records: Amazing Animals
29th March 2022Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe
R170.00
Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel.
Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.
Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop …
1 in stock
ISBN: 9781776352937
SKU: LP0652
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Tania Brink