Leer my Lees (Vlak 2#6) – Tippie se neus Jeuk
R45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
3 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 20 cm |
Ages |
6+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
24
|
Reviews
There are no reviews yet.