
Baby Shark Colour & Carry Pad
20th Jun 2020
Leer my Lees (Vlak 2#9) Tippie soek ‘n Boek
23rd Jun 2020Leer my Lees (Vlak 2#1) – Tippie en die Boom
R45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Available on back-order
SKU: 9780799372779
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: Reinette Palmer
Reviews 0
Be the first to review “Leer my Lees (Vlak 2#1) – Tippie en die Boom” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.