
Hoendervleis Grillerige Stories en Rympies
8th March 2018
Minecraft Guide to Redstone
25th May 2018Leer my lees- Tippie reeks #4 (Boeke 1 – 10)
R400.00
Elke boek in die reeks bevat:
• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
2 in stock
ISBN: 9780639602332
SKU: 9780639602332
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant