
Storiekaros
11th Nov 2020
Learn to read : Tippie Sticker & Activity Book
11th Nov 2020Leer my lees : Tippie plakker en Aktiwiteit boek
R190.00
Ontwikkel jou kind se vroe ë leesvaardighede op ‘n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
Available on back-order
SKU: 9780639600789
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tags: Jose Palmer Reinette Lombard
Reviews 0
Be the first to review “Leer my lees : Tippie plakker en Aktiwiteit boek” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.