Voorgelees deur Anrich Herbst. Die boelie, Lafras, is op Elle se spoor. Hy en sy trawante knou haar alewig af omdat sy die kleinste in die klas is. Selfs toe hulle op ‘n skool-uitstappie by die museum in Kaapstad is, wil hulle haar nie uitlos nie. Elle vlug by ‘n deur agter een van die vertoonkaste in … en ontdek ‘n gang. Aan die einde van die gang is nog ‘n deur, en anderkant die deur wag die grootste avontuur van haar lewe…
Reviews
There are no reviews yet.