
Agent Snoet Omnibus (5 in 1)
2nd Jun 2020
Lana en Rakker #5 – Vakansie by die See
2nd Jun 2020Lana en Rakker #2 – Die Hondeskool
R150.00 R100.00
Rakker is verskriklik stout. Hy kou Lana se boetie se sokkerbal stukkend, grawe die plante uit die tuin, en kou selfs sy eie leiband flenters! Lana se gesin is raadop. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ‘n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer – en dalk nog ‘n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ..
4 in stock
SKU: 9780799366235
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Storieboeke (6+)
Tag: Holly Webb
Reviews 0
Be the first to review “Lana en Rakker #2 – Die Hondeskool” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.