
Oor ‘n Motorfiets ‘n Zombiefliek en Lang Getalle wat deur Elf Gedeel kan Word
7th May 2015
Vertel vir my ‘n Storie
8th May 2015Koue Rillings
R180.00 R100.00
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het …
Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille …
En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem …
In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!
3 in stock
SKU: 9780799362107
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (13+)
Tags: Fanie Viljoen François Bloemhof Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Koue Rillings” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.