
Kattemaai #1 – Die Bure se Nuwe Dogter
7th Feb 2022
Tokkelossiebossie en ander Dol Gedoentes
7th Feb 2022Kattemaai #2: Annabel gaan Skool toe
R135.00
Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ‘n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus ‘n vuurhoutjie op die verkeerde plek … Die Kattemaai-reeks is ideaal vir jong lesers wat hou van fantasie en avonture.
2 in stock
SKU: 9781776353200
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Betsie Vos
Reviews 0
Be the first to review “Kattemaai #2: Annabel gaan Skool toe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.