
Z-A-K : Die Geheim Van Zenkion
7th Feb 2022
Kattemaai #2: Annabel gaan Skool toe
7th Feb 2022Kattemaai #1 – Die Bure se Nuwe Dogter
R135.00
Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel …
Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.
Katastrofe!
1 in stock
SKU: 9781776353187
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Betsie Vos
Reviews 0
Be the first to review “Kattemaai #1 – Die Bure se Nuwe Dogter” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.