Jenna se wêreld tuimel inmekaar nadat sy uitvind dat sy weens ‘n rare siekte vir ‘n lang tyd nie mag perdry nie – dit nadat sy pas tot die beroemde Meg Kingsley se uitsoek-ruiterkuns oefengroep verkies is. Kort daarna leer sy die innemende Daniel Dash en sy sussie met die leerprobleme ken, en Kim se hoewe met die klomp terapieperde: Daar is die massiewe Friesperd Groot Frieda en die vosmerrie Leah. Maar hoe kan ‘n mens se lewe so vinnig verander?
Reviews
There are no reviews yet.