Jeff en George is beste maatjies. Hulle is mal oor rugby en om dinge uit te vind. Op ‘n reëndag in die Kaap sit hulle koppe bymekaar om ‘n slim plan met die weer te maak. Agterna pronk hulle van blydskap. Vir dié bedrywige seuntjie en springbokkie is niks onmoontlik nie.
Reviews
There are no reviews yet.