
Die Seun in Die Rok
26th Jun 2020
Jan-Jopie #2 – en die Meisiekind en die Gedoente
26th Jun 2020Jan-Jopie #3 – en die Meisiekind en die Rugsteker
R130.00 R95.00
Daar is ‘n nuwe seun in Wittekrans Privaatskool. Aangesien Jan-Jopie weet hoe dit voel om vreemd in ‘n nuwe skool te wees, ontferm hy hom oor die outjie. Maar sommer gou kom hy sy fout agter, want nou wurm die seun hom mooitjies tussen Jan-Jopie end die meisiekind in! Hy kom krap in sy slaai en steek hom sowaar in die rug! Nie net meng die nuwe seun nou by hulle speurwerk in nie, maar hy vra sowaar vir die meisiekind na die skool dans to – voordat Jan-Jopie nog kans gehad het om te vra!
1 in stock
SKU: 1312300
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Anna Emm
Reviews 0
Be the first to review “Jan-Jopie #3 – en die Meisiekind en die Rugsteker” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.