Toe Jan-Jopie ne sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dat gaan nie maklik wees on weer maats te maak by die nuwe skool nie. Gelukkig het Jan-Jopie ‘n plan, en die plan werk elke keer. Maar dan begin die meisiekind agter hom aankarring … en oral waar sy gaan, is daar moeilikheid! Dis ook nie te lank nie, of sy trek vir Jan-Jopie saam met haar by ‘n gevaarlike avontuur in.
Reviews
There are no reviews yet.