The group will feature the latest book arrivals, as well as our great bargains and lots of other useful updates.
R95.00 R90.00
Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Watter land het die meeste skape ter wereld? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van roofdiere te verken!
Watter land het die meeste skape ter wereld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon. Hoezit! het die afgelope paar jaar ’n bekende naam op tydskrifrakke geword. Die lekkerleestydskrif vir kinders is ’n nuttige vriend in die klaskamer – en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het plek gemaak vir ’n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak.
10 in stock
The group will feature the latest book arrivals, as well as our great bargains and lots of other useful updates.
Reviews
There are no reviews yet.